Pretoria se Botaniese Tuine maak reg vir die Bier, Biltong en Boerewors Fees! WEN KAARTJIES!

Enige planne vir die opkomende langnaweek?  Wat van ‘n familiefees propvol vermaak en aktiwiteite – Die Bier Biltong en Boerewors fees! Dit vind plaas by die Pretoria se Botaniese Tuine van die 16de tot die 18de Junie en daar gaan sommer iets vir almal wees!

Any plans for the upcoming long weekend?  How does a fun family festival with lots of entertainment, food and drinks sound to you?  The Bier, Biltong en Boerewors Fees (Beer, Biltong and Boerewors festival) will take place from 16 to 18 June and it promises to have something for everyone!

‘n Mark met handewerk, produkte en lekkernyne, ‘n Kinderkarnaval met gewilde kindervertonings en vermaak, en ‘n Biertuin met heerlike eet- en drinkgoed – en natuurlik Biltong en Boerewors!  Afrikaanse musiek en vermaak kunstenaars sal die gees hoog hou en sorg vir baie pret.

A crafts and homemade goodies market, a children’s carnaval with popular kiddies entertainment, as well as a Beer Garden and delicious food and drinks on offer.  And of course Biltong and Boerewors!  Add some Afrikaans live music and entertainment in the mix and this promises to be a fun day out!

Oor die 3-dae periode gaan daar ook ‘n verskillende program vir elke dag wees:

Loer gerus op Vibescout vir meer inligting en kaartjie verkope. Vibescout Bier, Biltong en Boerewors Fees  En kyk sommer ‘n bietjie rond, dit is ‘n uitstekende gids vir al die interessante gebeure in jou omgewing!  https://www.vibescout.com/

For more info, check out the event link on Vibescout Vibescout Bier, Biltong en Boerewors Fees – and while you’re at it, look around on the website – Vibescout is a great entertainment and ‘happenings’ guide!  https://www.vibescout.com/  Also check out the event’s Facebook page for more detailed info on the event Bier, Biltong en Boerewors Fees Facebook Gebeure Bladsy 

Die Bier, Biltong en Boerewors Fees se Facebook bladsy het ook baie nuttige inligting – ek is seker ek het iets gelees van ‘Bacon Doughnuts’??  Klink heerlik! Bier, Biltong en Boerewors Fees Facebook Gebeure Bladsy

Ek het 6 kaartjies vir die Bier, Biltong en Boerewors Fees om weg te gee!  Gaan na Bier, Biltong en Boerewors Fees Facebook Gebeure Bladsy, dui aan dat jy ‘interested’ is, of kies die ‘going’ opsie en los ‘n ‘comment’ hieronder en laat my weet na watter kunstenaar se optrede jy die meeste na uitsien!  Die kompetisie sluit 13 Junie, so daar is net ‘n paar dae oor!

I’ve got 6 tickets to the “Bier, Biltong en Boerewors Fees” om weg te gee!  Go to the Facebook page:  Bier, Biltong en Boerewors Fees Facebook Gebeure Bladsy, show that you are ‘interested’ or ‘going’ and leave a comment on this post to let me know which artist you are looking forward to seeing.  The giveaway ends on 13 June, so get those entries in!

Inligting verskaf deur Vibescout

One Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *